| Modulekode | MPE 470 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Navorsingsmetodologie en skripsie. Filosofiese begronding. Vakdidaktiek: studie van leer- en wordingswyses. Klasbestuur vir vakspesialiste: sillabusse, werkskemas, lesontwerp, vakbeleid en ondersteuningsmateriaal. Praktykervaring. Entrepreneurskap. Buitengewone musiekonderwys. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MPE 370 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Musiek |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App